Gaalkacyo

Gaalkacyo
جالكعيو

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Somalië Somalië
 Provinsie Galmudug
Puntland
 Koördinate 06°47′N 47°26′O / 6.783°N 47.433°O / 6.783; 47.433
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) Skattings wissel van 80 000 tot 315 000.[1]
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +03:00
 Burgemeester Mohamud Abdullahi Kulmiye

Gaalkacyo (Arabies: جالكعيو ook Galkacyo)[2] is die hoofstad en grootste stad van die omstrede gebied Galmudug in Somalië. Die suidelike deel is in Galmudug, terwyl die noordelike in die omstrede gebied Puntland geleë is. Dit is net suidoos van die grens tot Ethiopië geleë.. Die stad Galkacyo is verdeel in twee administratiewe gebiede geskei deur 'n betwiste grens.[3]

Geografies is Gaalkacyo in vier dele verdeel: Garsoor, Horumar, Israac en Wadajir. Puntland beheer Garsoor en Israac, terwyl Galmudug Horumar en Wadajir in die suide beheer.

Ná onafhanklikheid is Gaalkacyo die middelpunt van die Galkayo-distrik gemaak. Die stad het die afgelope tyd aansienlik gegroei en dien as 'n kommersiële spilpunt.[4] Bevolkingskattings wissel van 80 000 tot 315 000.[1]

  1. 1,0 1,1 "Livelihood Baseline Profile: Galkayo Urban" (PDF). Food and Agriculture Organization. Oktober 2010. Besoek op 26 Junie 2021.
  2. Dr Badal Kariye Ba Bsit Ma Mba & Phd, The Kaleidoscopic Lover: The Civil War in the Horn of Africa & My Itinerary for a Peaceful Lover, (AuthorHouse: 2010), p.116.
  3. "Addendum to 2010 UNHCR Eligibility Guidelines for Assessing the InternationalProtection Needs of Asylum-Seekers from Somalia, relating specifically to the city of Galkacyo" (PDF). http://www.refworld.org/pdfid/4f675c5e2.pdf. 
  4. Abdul Latif Dahir, Suleiman Abdullahi (3 April 2011). "Galkayo: A peaceful island in Somalia". Africa Review. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2017. Besoek op 9 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search