Gaetano Donizetti

Portret van Gaetano Donizetti deur Giuseppe Rillosi, 1848
Donizetti's signature

Domenico Gaetano Maria Donizetti (29 November 1797, Bergamo8 April 1848, Bergamo, Lombardye, Oostenrykse Ryk) was ‘n Italiaanse operakomponis. Sy groot getal operas wat in beide Italiaans en Frans gekomponeer is verteenwoordig ‘n oorgangsfase tussen die operastyle van Rossini en Verdi. Onder sy grootste werke tel Lucia di Lammermoor (1835), La fille du régiment (1840), en La favorite (1840).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search