Gawes van die Heilige Gees

Volgens die Bybel rus die Heilige Gees die Christelike gelowige toe met gawes. Die gawes van die Heilige Gees word saamgevat in 1 Korintiërs 12 [1] in die Nuwe Testament. Nege gawes word aan mense afsonderlik gegee met die oog op wat nuttig is (volgens 1 Korintiërs 12:7), volgens die wil van die Heilige Gees (volgens 1 Korintiërs 12:11).

  1. 1 Korintiërs 12, 1983-Vertaling, Bybelgenootskap van Suid-Afrika

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search