Geallieerdes

In die algemeen is geallieerdes mense of groepe mense wat saamstaan in 'n alliansie.

Die term Geallieerdes word normaalweg gebruik om die lande wat teen die Sentrale Moondhede geveg het in die Eerste Wêreldoorlog, en teen die Spilmoondhede (Engels: Axis Powers) in die Tweede Wêreldoorlog, te beskryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search