Geelgroen

#9ACD32

Geelgroen is 'n kleur wat halfpad tussen geel en groen op die kleurwiel lê.

Die eerste opgetekende gebruik van chartreuse as 'n kleurnaam in Engels was in 1884, wat na 'n valerige appelgroen verwys het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search