Gelykteken

Die gelykteken of gelykaanteken (=) is 'n wiskundige simbool wat gebruik word om gelykheid aan te dui. Dit is in 1557 deur Robert Recorde geskep.[1] In 'n vergelyking word die gelykteken tussen twee (of meer) uitdrukkings met dieselfde waarde geplaas. In Unicode en ASCII word die gelykteken geënkodeer met U+003D.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named recorde

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search