Gender

Ineengevlegte gendersimbole: die rooi een links is die vroulike Venus-simbool en die blou een regs die manlike Mars-simbool.

Gender is die reeks karaktereienskappe wat betrekking het op manlikheid en vroulikheid en wat tussen hulle onderskei. Na gelang van die konteks kan dié eienskappe biologiese geslag, geslagsgebaseerde sosiale strukture (soos genderrolle) of genderidentiteit insluit.[1][2][3]

  1. Udry, J. Richard (November 1994). "The Nature of Gender" (PDF). Demography. 31 (4): 561–573. doi:10.2307/2061790. JSTOR 2061790. PMID 7890091. S2CID 38476067. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 September 2017. Besoek op 5 Desember 2016.
  2. Haig, David (April 2004). "The Inexorable Rise of Gender and the Decline of Sex: Social Change in Academic Titles, 1945–2001" (PDF). Archives of Sexual Behavior. 33 (2): 87–96. CiteSeerX 10.1.1.359.9143. doi:10.1023/B:ASEB.0000014323.56281.0d. PMID 15146141. S2CID 7005542. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Junie 2012.
  3. "What do we mean by "sex" and "gender"?". Wêreldgesondheidsorganisasie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2017. Besoek op 26 November 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search