Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika is 'n familiegeskiedenisvereniging. Die vereniging bestaan uit 11 streekstakke, sowel as 'n elektroniese tak wat aanlyn beskikbaar is. [1]

Die genootskap onderhou 'n groot argief van genealogiese materiaal in verband met Suider-Afrikaanse families.

  1. "GSSA Webtuiste".

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search