George Lazenby

George Lazenby
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Robert Lazenby
Geboorte 5 September 1939 (1939-09-05)
Nasionaliteit Australies
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1965–2003, 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Lazenby (gebore 5 September 1939) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On Her Majesty's Secret Service (1969), The Dragon Flies (1975), Gettysburg (1993), en Star of Jaipur (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search