George Santayana

George Santayana
'n Tekening van George Santayana uit die vroeë 20ste eeu

Geboortenaam Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás
Gebore (1863-12-16)16 Desember 1863
Madrid, Spanje
Oorlede 26 September 1952 (op 88)
Rome, Italië
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Vakgebied Filosofie
Alma mater Harvard-universiteit
King's College, Cambridge
Bekend vir Lucretiaanse materialisme, skeptisisme, natuurlike aristokrasie, The Realms of Being
Beïnvloed deur Demokritos, Lucretius, Baruch Spinoza, William James
Invloed op Wallace Stevens, John Lachs

George Santayana (gebore Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás; Madrid, 16 Desember 1863Rome, 26 September 1952) was 'n Spaans-Amerikaanse skrywer, digter en filosoof. Hy behou gedurende sy lewe sy Spaanse nationaliteit, maar skryf al sy werke in Engels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search