Geronde halfoop agterklinker

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal 306
IFA – text ɔ
Entiteit ɔ
X-SAMPA O
Kirshenbaum O

Die Geronde halfoop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [ɔ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is O. Die IFA simbool is 'n agterstevoor letter c en beide die simbool en die klank word baie keer "oop-o" genoem.[1] Die naam oop-o verteenwoordig die klank in die sin dat dit soos die klank is wat deur [o] verteenwoordig word, die geronde halfgeslote agterklinker klink behalwe dat dit meer oop is.

  1. Phonetic Symbol Guide, Deur, Geoffrey K. Pullum, William A. Ladusaw, Uitgegee deur University of Chicago Press, 1996, ISBN 0226685365, 9780226685366, 358 bl;adsye

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search