Geweer

'n Haelgeweer

Geweer is 'n oud-Nederlandse woord wat oorspronklik na enige vuurwapen verwys het en steeds in die omgangstaal so gebruik word. Tans verwys "geweer" tegnies-gesproke na 'n vuurwapen met 'n lang loop van ongeveer 30 - 60 cm.

Die oudste voorloper van die geweer is die handroer, of handkannon, wat uit die 14de eeu dateer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search