Gimnastiek

Piktogram wat Gimnastiek aandui
Twee gimnaste besig met 'n akrobatiese vorm van gimnastiek

Die naam gimnastiek, net soos die sport self, is van die ou Grieke afkomstig, maar dit is die Duitsers wat vir die moderne omvang verantwoordelik is. By die Grieke het die belangrikheid van liggaamlike oefeninge 'n hoogtepunt bereik, en in die vyfde en vierde eeu v.C. het hulle veral in Sparta en Athene baie aandag daaraan gegee.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search