Gitega

Gitega

Kitega
'n Uitsig oor Gitega
'n Uitsig oor Gitega
Gitega is in Burundi
Gitega
Gitega
Koördinate: 3°26′00″S 29°54′00″O / 3.43333°S 29.90000°O / -3.43333; 29.90000
LandVlag van Burundi Burundi
ProvinsieGitega
Hoogte
1 504 m (4 934 ft)
Bevolking
 • Totaal22 989
TydsoneUTC+02:00 (SAST)

Gitega (voorheen: Kitega) is een van die grootste stede in Burundi en dien sedert 24 Desember 2018 as die hoofstad van dié land. Die stad is in die ooste van die voormalige hoofstad Bujumbura geleë en het 'n bevolking van sowat 23 000 in 2012 gehad.

Gitega was eens die hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi en die voormalige president Pierre Nkurunziza het aangekondig dat dié stad weer die hoofstad van Burundi gemaak sal word.[1]

  1. "Gitega, future capitale du Burundi" (in Frans). BBC. 22 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 14 Januarie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search