Huidige lidlande van die Britse Statebond
Oorsese en eksterne gebiede, geassosieerde lande en kroongebiede van huidige Statebondslande
Nie meer Statebondslande nie
God Save the King of God Save the Queen (Afrikaans: God beskerm die koning(in)) is 'n volkslied wat in 'n aantal Britse Statebondslande in gebruik is. Die lied is die nasionale volkslied van die Verenigde Koninkryk en Nieu-Seeland, asook die koninklike volkslied in die volgende lande: Antigua en Barbuda, Australië, Bahamas, Belize, Kanada, Grenada, Jamaika, Papoea-Nieu-Guinee, Salomonseilande, St. Kitts en Nevis, St. Lucia, St. Vincent en die Grenadine, Tuvalu, in die oorsese gebiede Anguilla, Bermuda, Brits-Antarktiese Gebied, Britse Indiese Oseaangebied, Britse Maagde-eilande, Falkland-eilande, Gibraltar, Kaaimanseilande, Montserrat, Pitcairneilande, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, Turks- en Caicos-eilande en in die kroongebiede Guernsey, Jersey en die Eiland Man.
Die laaste drie van die voormalige ses verse is nie meer in gebruik nie:
As die monarg 'n koningin is, word die volgende woorde vervang King/Queen, he/she, him/her, his/her en die laaste twee verse verander in:
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search