Grasse

Hierdie artikel handel oor die Franse stad. Vir die plantsoort, sien gerus gras.
Grasse
Grasse
Grasse
Wapen van Grasse
Wapen
Grasse is in Frankryk
Grasse
Grasse
Koördinate: 43°40′00″N 6°55′00″O / 43.66667°N 6.91667°O / 43.66667; 6.91667Koördinate: 43°40′00″N 6°55′00″O / 43.66667°N 6.91667°O / 43.66667; 6.91667
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur
Département Alpes-Maritimes
ArrondissementGrasse
KantonGrasse-Nord en Grasse-Sud
Regering
 • BurgemeesterJean-Pierre Leleux
Oppervlak
 • Totaal44,44 km2 (17,16 vk. myl)
Hoogte
80–1 061 m (260–3 481 ft)
Bevolking
 • Totaal52 019
 • Digtheid1 171/km2 (3 030/vk. myl)
Poskode
06130, 06520
Skakelkodes06069
Webwerfville-grasse.fr

Grasse is 'n stad in die Suid-Franse département Alpes-Maritimes, sowat 20 kilometer van die Côte d'Azur, met 52 000 inwoners (2009). Dit staan bekend as die hoofstad van die Franse reukwaterbedryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search