Grens tussen Suid-Afrika en Lesotho

Die grens tussen Lesotho (groen) en Suid-Afrika (oranje)
Lesotho word in sy geheel deur Suid-Afrika omring
Suid-Afrikaanse grenspos by die Sanipas
Pekabrug, 'n grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant

Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is 1 106 kilometer (687 myl) lank[1] en vorm 'n voltooide sirkel, omrede Lesotho ingesluit en omring word deur Suid-Afrika aan al sy grense.

Die grens volg die Caledonrivier, die waterskeiding van die Drakensberg, die Telerivier, die Oranjerivier, die Makhalengrivier, en 'n reeks hoë gebergtes terug tot by die Caledon.

  1. Central Intelligence Agency (2 April 2018). "South Africa" (in Engels). The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 14 April 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search