Griekse mitologie

Die Griekse drie-eenheid en die verdeling van die drie koninkryke van die aarde: Zeus (hemel), Poseidon (seë en oseane) en Hades (onderwêreld). Theos (minder gode) is die kinders van hierdie drie-eenheid.

Griekse mitologie is die versamelde mites oor Griekse gode en godinne asook antieke helde en heldinne. Hierdie legendes is oorspronklik geskep en versprei in die mondeling-poëtiese tradisie. Die oorblywende bronne van Griekse mitologie is transkripsies van oorvertellings of latere letterkundige verwerkings.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search