Groot Beer | ||||
Latynse naam | Ursa Major | |||
Genitief | Ursae Majoris | |||
Afkorting | UMa | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10,67 h | |||
Deklinasie | +55,38º | |||
Grootte | 1 280 vk. grade (3de) | |||
Kwadrant | NQ2 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 7, 20 | |||
Helderste ster | Epsilon Ursae Majoris (ε UMa, Alioth) | |||
Naaste ster | Lalande 21185 | |||
Sterre helderder as 3 m | 7 | |||
Sterre met planete | 20 | |||
Messier-voorwerpe | 7 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 93 | |||
Meteoorreëns | 2 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Draak , Kameelperd , Rooikat , Klein Leeu , Leeu , Berenike se Hare , Jaghonde , Veewagter | ||||
|
Die Groot Beer (Latyn: Ursa Major) is ’n sterrebeeld wat heeljaar in die Noordelike Halfrond sigbaar is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search