Groot Beer

Groot Beer
Latynse naam Ursa Major
Genitief Ursae Majoris
Afkorting UMa
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10,67 h
Deklinasie +55,38º
Grootte 1 280 vk. grade (3de)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 7, 20
Helderste ster Epsilon Ursae Majoris (ε UMa, Alioth)
Naaste ster Lalande 21185
Sterre helderder as 3 m 7
Sterre met planete 20
Messier-voorwerpe 7
Bayer-/Flamsteed-sterre 93
Meteoorreëns 2
Aangrensende sterrebeelde
Draak , Kameelperd , Rooikat , Klein Leeu , Leeu , Berenike se Hare , Jaghonde , Veewagter
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Groot Beer (Latyn: Ursa Major) is ’n sterrebeeld wat heeljaar in die Noordelike Halfrond sigbaar is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search