Groot Farmaseutiese samesweringsteorie

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Groot Farmaseutiese samesweringsteorieë (of net Groot Farmasie) is die term vir samesweringsteorieë wat beweer dat die mediese instelling in die algemeen en farmaseutiese ondernemings in die besonder, veral die grootste, vir sinistere doeleindes en teen die openbare belang funksioneer.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Blaskiewicz

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search