Gzhelium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Perm Sisuralium Asselium jonger
Karboon Pennsylvanium Gzhelium 298,9–303,7
Kasimovium 303,7–307,0
Moskovium 307,0–315,2
Bashkirium 315,2–323,2
Mississippium Serpukhovium 323,2–330,9
Viséum 330,9–346,7
Tournaisium 346,7–358,9
Devoon Laat Famennium ouer
Die verdeling van die Karboon (IKS).

Die Gzhelium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon (epog/serie Pennsylvanium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Gzhelium was van sowat 303,7 tot 298,9 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Kasimovium en gevolg deur die Asselium, die eerste etage/tydsnede van die Perm-periode.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search