Halofiet

Blaasselle op die vygie Mesembryanthemum guerichianum

'n Halofiet of soutliewende plant is 'n plant wat aan verbrakte grond aangepas is.

'n Goeie voorbeeld is die vygies wat blaasselle het waarin hulle soutoplossings stoor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search