Hank Azaria

Hank Azaria
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Henry Albert Azaria
Geboorte 25 April 1964 (1964-04-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hank Azaria (gebore 25 April 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Birdcage (1996) en Mystery Men (1999), en in die televisiereekse The Simpsons (1989) en Free Agents (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search