Hargeisa

Hargeisa
Hoofstad
Hargeisa downtown
Market stalls Bacadlaha in downtown area of Hargeisa City Somaliland
Hargeisa downtown
Hargeisa
Naasa Hablood
Vlag van Hargeisa
Vlag
Amptelike seël van Hargeisa
Seël
Hargeisa is in Somaliland
Hargeisa
Hargeisa
Ligging in Somaliland
Koördinate: 9°33′47″N 44°4′3″E / 9.56306°N 44.06750°O / 9.56306; 44.06750
LandVlag van Somaliland Somaliland
StreekMaroodi Jeex
DistrikHargeisa
Regering
 • burgemeesterAbdurrahman Mahmoud Aidiid
Oppervlak
 • Totaal78 km2 (30 vk. myl)
Hoogte
1,334 m (4,377 ft)
Bevolking
 (2019)[1]
 • Totaal1,200,000
 • Digtheid1,600/km2 (3,000/vk. myl)
Demoniem(e)Hargeisan;
Hargeysawi
TydsoneUTC+3 (EAT)
Skakelkodes+252

Hargeisa ook Hargeysa (Somalies Hargaysa, Arabies هرجيسا)[2][3]) is die hoofstad van die omstrede gebied Somaliland en van die streek Maroodi Jeex in Somalië.[4]Dit volg Burco op as die hoofstad van die Britse Somaliland Protektoraat in 1941. Hargeisa is die grootste stad in Somaliland, [5][6] en het ook gedien as die hoofstad van die Isaaq Sultanaat gedurende die middel tot laat 19de eeu. Die stad het 1 300 000 inwoners in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 86 666 km².

Hargeisa is gestig as 'n water- en handelsstop tussen die kus en die binneland deur die Isaaq Sultanaat. Aanvanklik het dit gedien as 'n waterput vir die groot vee van die Eidagale-stamme wat in die spesifieke streek bewoon het en later deur die huidige stamme van Hargeisa verbind is. In 1960 het die Somaliland-protektoraat onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk verkry en soos geskeduleer dae later met die Trustgebied van Somaliland (voormalige Italiaanse Somaliland) verenig om die Somaliese Republiek op 1 Julie te vorm.[7]

Hargeisa is geleë in 'n vallei in die Galgodon (Ogo) hooglande en sit op 'n hoogte van 1,334 m. Die stad is die tuiste van rotskuns uit die Neolitiese Omwenteling en is ook 'n kommersiële spilpunt vir onder meer kosbare klipsnywerk, konstruksie, kleinhandeldienste en handel.[2]

  1. https://www.thebrenthurstfoundation.org/downloads/hargeisa_discussion-paper-04-2019-hargeisa-somaliland-invisible-city.pdf
  2. 2,0 2,1 "Hargeisa". Jubba Airways. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2013. Besoek op 18 Julie 2013.
  3. "Somalia: largest cities and towns and statistics of their population". world-gazetteer.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2012. Besoek op 19 Oktober 2012.
  4. "Somaliland profile". BBC News (in Engels (VK)). 26 Mei 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2017. Besoek op 23 April 2017.
  5. "In the Valley of Death: Somaliland's Forgotten Genocide". {{cite magazine}}: Cite magazine requires |magazine= (hulp)
  6. Tekle, Amare (1994). Eritrea and Ethiopia: From Conflict to Cooperation. ISBN 9780932415974.
  7. Encyclopædia Britannica, The New Encyclopædia Britannica, (Encyclopædia Britannica: 2002), bl.835

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search