Hatsjepsoet

Hatsjepsoet
Ook Hatshepsut, Hatjepsoet
’n Standbeeld van Hatsjepsoet in die Metropolitan Museum of Art.
’n Standbeeld van Hatsjepsoet in die Metropolitan Museum of Art.
Farao van die 18de Dinastie
Periode 1479-1458 v.C.
Voorganger Toetmoses II
Opvolger Toetmoses III
Vader Toetmoses I
Moeder Ahmose
Gebore Omstreeks 1508 v.C.
Oorlede 1458 v.C. (op 50)
Monumente Tempel van Karnak
Dodetempel van Hatsjepsoet
Hatsjepsoet in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
wsrst
D28
D28
D28
Nebty-naam
G16
M13
t
M4M4M4
Goue Horus-naam
G8
G5S24
O34
N17
N17
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ramAatD28
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
imn
n
W9
t
F4
t
A51
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Hatsjepsoet of Hatjepsoet ("Voorste van Adellike Dames";[1] 1508–1458 v.C.) was die vyfde farao van die 18de Dinastie van Antieke Egipte. Sy het in 1478 v.C. aan die bewind gekom en saam met haar stiefseun, Toetmoses III, regeer. Sy was die hoofvrou van Toetmoses II. Sy word deur Egiptoloë beskou as een van die suksesvolste farao's en sy het langer regeer as enige vrou van ’n inheemse Egiptiese dinastie. Volgens die Egiptoloog James Henry Breasted is sy ook "die eerste groot vrou in die geskiedenis waarvan ons weet".[2]

Hatsjepsoet was die dogter van Toetmoses I en sy hoofvrou, Ahmes. Haar man, Toetmoses II, was die seun van Toetmoses I en ’n sekondêre vrou, Moetneferet. Toetmoses III was die seun van Toetmoses II en ’n sekondêre vrou, Iset.

  1. Clayton, Peter (1994). Chronicle of the Pharaohs. Thames & Hudson. p. 104.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2017. Besoek op 13 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search