Heidelberg, Gauteng

Heidelberg
Heidelberg se stadsaal
Heidelberg se stadsaal
Heidelberg is in Gauteng
Heidelberg
Heidelberg
 Heidelberg se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°30′02″S 28°21′30″O / 26.50056°S 28.35833°O / -26.50056; 28.35833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikSedibeng
MunisipaliteitLesedi
Stigting1886[1]
Oppervlak
 • Totaal40,26 km2 (15,54 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal35 563
 • Digtheid883/km2 (2 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense37.3%
 • Indiërs/Asiërs3.2%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense56.8%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans37.6%
 • Zoeloe25.0%
 • Sotho18.4%
 • Engels8.6%
 • Ander10.4%
Poskode (strate)
1441
Poskode (posbusse)
1438
Skakelkode016

Heidelberg is 'n dorp met 35 563 inwoners in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Heidelberg is geleë aan die voet van die Suikerbosrand, langs die N3-snelweg wat Johannesburg met Durban verbind. Die dorp het in 1862 ontstaan as 'n handelstasie, opgerig deur 'n Duitser, H.J. Uekermann.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 4 Februarie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Heidelberg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search