Heksameter

'n Heksameter of sesvoeter is 'n sesvoetige versreël. Is die versvoet 'n koeplet, word dan gepraat van 'n daktiliese heksameter. Die heksameter as metrum is in die Klassieke Oudheid algemeen gebruik. Sowel die Ilias en die Odusseia van Homeros en Vergilius se Eneïde is in daktiliese heksameters geskryf.

'n Jambiese heksameter word 'n aleksandryn genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search