Helena van Konstantinopel

Flavia Julia Helena

Gebore Circa 248, Drepanum
Feesdag 18 Augustus

Flavia Julia Helena (Augusta), Helena van Konstantinopel of Sint-Helena (circa 248 – circa 329) was die moeder van die Romeinse keiser Konstantyn die Grote. Die ontdekking van verskeie belangrike relikwieë word aan haar toegeskryf. Sy word binne die Oosters-ortodokse en Rooms-katolieke christendom as heilige vereer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search