Helgoland

Helgoland

Kaart Wapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Sleeswyk-Holstein
 Koördinate 54°11′N 7°53′O / 54.183°N 7.883°O / 54.183; 7.883
 Stigting 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 40 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2020) 1 307
 - Bevolkingsdigtheid 769/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Jörg Singer
 Amptelike webwerf helgoland.de
'n Lugfoto van Helgoland
Die lange Anna

Helgoland (Noord-Fries: Deät Lun, Engels: Heligoland) is 'n argipel in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is in ongeveer 4 000 v.C. gevorm en was reeds vroeg in die Neolitikumtydperk bewoon.

In die vroeë Middeleeue het die Friese daar gewoon en die huidige bevolking praat steeds 'n Noord-Fries dialek. Later het Denemarke dit in besit geneem en in die tyd van die Hanse was dit 'n tuiste vir seerowers.

Ná die groot storm van 1720 is dit verdeel in twee eilande: die Oberland (1 km²) wat uit klippe bestaan en die Duin (0,7 km²) wat uit sand bestaan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search