Henri Matisse

Henri Matisse
Geboortenaam Henri-Émile-Benoît Matisse
Gebore (1869-12-31)31 Desember 1869
Le Cateau-Cambrésis, Nord
Sterf 3 November 1954 (op 84)
Nice, Alpes-Maritimes
Nasionaliteit Frans
Veld Skilderkuns, afdrukmakery, beeldhouwerk, teken, collage
Opleiding Académie Julian, William-Adolphe Bouguereau, Gustave Moreau
Beweging Fauvisme, modernisme, impressionisme
Werke Vrou met hoed (Madame Matisse), 1905

in museums:

  • Museum of Modern Art
  • Barnes-stigting
Beskermhere Gertrude Stein, Etta Cone, Claribel Cone, Michael en Sarah Stein, Albert C. Barnes
Beïnvloed deur John Peter Russell, Paul Cézanne, Paul Gauguin, Vincent van Gogh, Paul Signac
Beïnvloed Hans Hofmann, David Hockney, Tom Wesselmann

Henri-Émile-Benoît Matisse (ɑ̃ʁi matis; 31 Desember 18693 November 1954) was 'n Franse kunstenaar, bekend vir sy gebruik van kleur en sy vloeiende en oorspronklike ontwerptekenkuns. Hy was 'n tekenaar, afdrukmaker en beeldhouer, maar is primêr bekend as 'n skilder.[1] Matisse word algemeen beskou, saam met Pablo Picasso en Marcel Duchamp, as een van die drie kunstenaars wat gehelp het om die rewolusionêre ontwikkelings in die beeldende kunste te definieer tydens die aanvangsdekades van die twintigste eeu, verantwoordelik vir beduidende ontwikkeling in die skilderkuns en beeldhouwerk.[2][3][4][5] Hoewel hy aanvanklik gebrandmerk is as 'n Fauve (Frans vir wilde dier), is hy in die 1920's toenemend geprys as 'n fakkeldraer van die klassieke tradisie in die Franse skilderkuns.[6] Sy bemeestering van die ekspressiewe taal van kleur en tekenwerk, vertoon in 'n versameling van werke wat oor 'n halwe eeu strek, verwerf vir hom erkenning as 'n leidende figuur in moderne kuns.[7]

  1. Myers, Terry R. (Julie–Augustus 2010). "The Brooklyn Rail". {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  2. "Tate Modern: Matisse Picasso" (in Engels). Tate.org.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 16 Mei 2013.
  3. Adrian Searle (7 Mei 2002). "Searle, Adrian, A momentous, tremendous exhibition, The Guardian, Dinsdag 7 Mei 2002". Guardian (in Engels). UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op 13 Februarie 2010.
  4. "Trachtman, Paul, Matisse & Picasso, Smithsonian, Februarie 2003" (in Engels). Smithsonianmag.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2013. Besoek op 13 Februarie 2010.
  5. "Duchamp's urinal tops art survey" (in Engels). news.bbc.co.uk. 1 Desember 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 10 Desember 2010.
  6. Wattenmaker, Richard J.; Distel, Anne, et al. (1993). Great French Paintings from the Barnes Foundation. New York: Alfred A. Knopf. ISBN 0-679-40963-7. p. 272
  7. Magdalena Dabrowski Department of Nineteenth-Century, Modern, and Contemporary Art, The Metropolitan Museum of Art Source: Henri Matisse (1869–1954) | Thematic Essay | Heilbrunn Timeline of Art History | The Metropolitan Museum of Art Verkry: 30 Junie 2010

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search