Hera

Hera
Griekse Olimpiese godin
Die Campana Hera, ’n antieke Romeinse kopie van ’n Hellenistiese oorspronklike, in die Louvre.
Die Campana Hera, ’n antieke Romeinse kopie van ’n Hellenistiese oorspronklike, in die Louvre.
Naam Hera
Godin van Die huwelik en vroue
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool Die granaat, pouveer
Man Zeus
Ouers Kronos en Rea
Broers, susters Poseidon, Hades, Demeter, Hestia, Zeus
Kinders Ares, Eris, Hebe, Eileitia, Hefaistos
Romeinse eweknie Juno

Hera (Grieks: Ήρα) was in die Griekse mitologie die vrou en ouer suster van Zeus en die dogter van Kronos en Rea. Sy was die godin van die huwelik en van vroue en een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search