Hercules (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die Griekse god, sien Herakles.
Hercules
Latynse naam Hercules
Genitief Herculis
Afkorting Her
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17h
Deklinasie 30º
Grootte 1 225 vk. grade (5de)
Kwadrant NQ3
Besonderhede
Hoofsterre 14, 22
Helderste ster Beta Herculis (Kornephoros)
Naaste ster Gliese 661
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 14
Messier-voorwerpe 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 106
Meteoorreëns Tau Herculids
Aangrensende sterrebeelde
Draak, Veewagter, Noordelike Kroon, Slang se Kop, Slangdraer, Arend, Pyl, Vos, Lier
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Hercules is ’n sterrebeeld wat na die Romeinse god Hercules (Grieks: Herakles) genoem is. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is die vyfde grootste van die 88 moderne sterrebeelde.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search