Hermitage

Hermitage
'n Beeld van die museum.
Die Hermitage

Plek Sint Petersburg
Land Rusland
Openingsjaar 1764
Tipe museum Kuns- en kultuurhistoriese museum
Webtuiste www.hermitagemuseum.org

Die Hermitage in Sint Petersburg is een van die grootste en omvangrykste kuns-en kultuurhistoriese museums in die wêreld. Daar is takke in Amsterdam, Londen, Las Vegas en Ferrara in Italië. Die Hermitage hou die Guinness-wêreldrekord as die plek met die grootste versameling skilderye.[1]

  1. Guinness World Records

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search