Heuning

Heuning is 'n soet voedsel wat deur heuningbye vervaardig word wat nektar versamel wat afkomstig is van blomme. Die soort heuning waarna mees algemeen verwys word, is dié heuning wat gemaak word deur die heuningby (in die Apis-genus), wat deur byeboere ingesamel word en deur mense verbruik word. Heuning word ook deur hommelbye, mokkabye en ander vliesvlerkige insekte vervaardig, maar die kwaliteit is gewoonlik laer en die eienskappe verskil van apisheuning.

Vloeibare heuning

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search