Hidrografie

Die hidrografie het betrekking op sowel die fisiese oseanografie as die opmeet en die kartering van die seebodem. Dieptemeting en die inligting wat daardeur bekom word (batimetrie), is van groot belang in alle wêrelddele aangesien dit feite oor die bodemprofiel, die diepte en die bodemgesteldheid beskikbaar stel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search