Hipochloriet

Eienskappe

Algemeen

Naam Hipochloriet  
Lys van anione
Bleikmiddel, 'n oplossing van natriumhipochloriet

'n Hipochloriet is 'n sout wat die anioon ClO- bevat, wat die suurres van onderchlorigsuur HOCl is.

Die chlooratoom het 'n oksidasietoestand van +1. Hipochloriete is sterk oksidante.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search