Holografie

Hologram op die 200 Euro noot.
Identigramme as 'n sekuriteitsmeganisme in 'n Duitse identiteitskaart (Personalausweis)

Holografie of stereoskopie is die wetenskap om hologramme te skep; dit is 'n vorm van fotografie wat dit moontlik maak om 'n beeld in drie dimensies vas te lê. Die tegniek van holografie kan ook gebruik word om inligting opties te stoor, herwin en te verwerk. 'n Algemene fout wat gemaak word is om volumetriese skerms met hologramme te verwar, veral in wetenskapsfiksie soos Star Trek, Star Wars en Red Dwarf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search