Honolulu

Honolulu

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Hawaii
 County Honolulu County
 Koördinate 21°18′N 157°49′W / 21.300°N 157.817°W / 21.300; -157.817
 Stigting 1809 Vestiging
van Koninklike Hof
 Oppervlak:  
 - Totaal 272,1 vk km
 Hoogte bo seevlak Op seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (CDP, 2014) 350 400
 - Bevolkingsdigtheid 2 493/vk km
 - Metropolitaanse gebied 953 200
 Tydsone UTC-10:00
 Burgemeester Peter Carlisle
 Amptelike Webwerf co.honolulu.hi.us

Honolulu (Hawais: Beskermde hawe[1]) is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat Hawaii met 'n beraamde bevolking van 350 400 (2014) in die stad en sowat 953 200 in die metropolitaanse gebied wat feitlik oor die hele Oahu-eiland strek. Die stad lê aan die suidooskus van die eiland.

Honolulu is die politieke en kulturele sentrum van Hawaii en fungeer daarnaas ook as die ekonomiese sentrum van die Sentrale Stille Oseaangebied.

  1. wehewehe.org: Hawaiian Dictionaries - Honolulu

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search