Horlosie (sterrebeeld)

Horlosie
Latynse naam Horologium
Genitief Horologii
Afkorting Hor
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3h
Deklinasie -60º
Grootte 249 vk. grade (58ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 6
Helderste ster Alpha Horologii (α Hor)
Naaste ster GJ 1061
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 10
Aangrensende sterrebeelde
Eridanus, Suidelike Waterslang, Net, Swaardvis, Graveerstif
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Horlosie (Latyn: Horologium) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas-Louis de Lacaille geskep. Hy het dit oorspronklik Horologium Oscillitorium genoem na die slingeruurwerk, ter ere van die ontwerper daarvan, Christiaan Huygens. Die naam is sedertdien verkort.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search