Horlosie | ||||
Latynse naam | Horologium | |||
Genitief | Horologii | |||
Afkorting | Hor | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 3h | |||
Deklinasie | -60º | |||
Grootte | 249 vk. grade (58ste) | |||
Kwadrant | SQ1 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 6 | |||
Helderste ster | Alpha Horologii (α Hor) | |||
Naaste ster | GJ 1061 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 2 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 10 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Eridanus, Suidelike Waterslang, Net, Swaardvis, Graveerstif | ||||
|
Die Horlosie (Latyn: Horologium) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas-Louis de Lacaille geskep. Hy het dit oorspronklik Horologium Oscillitorium genoem na die slingeruurwerk, ter ere van die ontwerper daarvan, Christiaan Huygens. Die naam is sedertdien verkort.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search