Howard Carter

Howard Carter
Howard Carter
Gebore9 Mei 1874
Sterf2 Maart 1939 (op 64)
Kensington, Londen, Engeland
NasionaliteitBrits
BeroepArgeoloog en egiptoloog
Bekend virOntdekking van farao Toetankamen se graf

Howard Carter (9 Mei 1874 - 2 Maart 1939) was 'n Britse argeoloog en Egiptoloog wat die ongeskonde grafkelder van Toetankamen van die 18de Dinastie van Egipte in November 1922 ontdek het. Dit was die bes bewaarde grafkelder van 'n farao wat in die Vallei van die Konings by Thebe gevind is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search