Hugo Weaving

Hugo Weaving
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hugo Wallace Weaving
Geboorte 4 April 1960 (1960-04-04)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugo Wallace Weaving (gebore 4 April 1960) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix (1999), The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), en V for Vendetta (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search