Huis van Bernadotte

Huis van Bernadotte
Wapen van die Huis van Bernadotte
Stigter Jean-Baptiste Bernadotte
Land Swede
Koning Carl XVI Gustaf (1973-)
Titel Koning van Swede
Voorganger Gustaf VI Adolf
Vermoedelike opvolger Kroonprinses Victoria
Land Noorweë
Laaste koning Oscar II (1872–1905)
Titel Koning van Noorweë
Voorganger Karl IV

Die Huis van Bernadotte, die huidige koningshuis van Swede, regeer sedert 1818. Tussen 1818 en 1905 was dit ook die koningshuis van Noorweë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search