Huis van Osman

Huis van Osman
Wapen van die Osman-dinastie en die Ottomaanse Ryk
Wapen van die Osman-dinastie en die Ottomaanse Ryk
Land Ottomaanse Ryk
Stigter Osman I
Laaste heerser Abdülmecid II
Gestig 1299
Ontbinding 1922
Rede Stigting van die Republiek van Turkye
Titels Sultan van die Ottomaanse Ryk (1299-1922)
Kalief van Islam (1517-1924)

Die Osman-dinastie (of die Keiserlike huis van Osman) (Turks: Osmanlı Hanedanı) was sultans wat van 1299 tot 1922 oor die Ottomaanse Ryk regeer het. Die eerste sultan was Osman I.

Die sultan was die enigste en absolute heerser, die staats- en regeringshoof van die ryk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search