Hun Manet

Hun Manet
Hun Manet
Manet in 2023

Eerste minister van Kambodja
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 August 2023
Monarg Norodom Sihamoni
Voorafgegaan deur Hun Sen

Vise-president van die Kambodjaanse Volksparty
Ampsbekleër
Termynaanvang
10 Desember 2023
President Hun Sen
Voorafgegaan deur Hun Sen

Lid van die Nasionale Vergadering vir Phnom Penh
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Augustus 2023

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 Oktober 1977 (1977-10-20)
Memot, Demokratiese Kampuchea (vandag Kambodja)
Politieke party Kambodjaanse Volksparty
Ouers Hun Sen (vader)
Bun Rany (moeder)
Eggenoot/-note Pich Chanmony
Kind(ers) 3
Alma mater Amerikaanse Militêre Akademie
New York Universiteit
Universiteit van Bristol
Handtekening
Lojaliteit Kambodja
Diens/Tak Koninklike Kambodjaanse Leër
Jare in diens 1995–hede
Rang Generaal
Oorloë/Veldslae Kambodjaanse-Thailandse grensbotsings
Toekennings Grootkruis van die Koninklike Orde van Kambodja
Nasionale Verdedigingsmedalje

Hun Manet (Khmer: ហ៊ុន ម៉ាណែត; gebore 20 Oktober 1977) is 'n Kambodjaanse generaal en politikus wat die huidige eerste minister van Kambodja is.[1] Voor sy politieke loopbaan het hy in die Kambodjaanse weermag gedien as die bevelvoerder van die Kambodjaanse leër. Hy is die oudste seun van voormalige premier Hun Sen en Bun Rany. Hy het ook die nasie se taakspan teen terrorisme gelei.

  1. "Hun Manet will become new Prime Minister on August 22nd". Khmer Times. 26 Julie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2023. Besoek op 27 Julie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search