Hun Sen

Hun Sen
Hun Sen
Hun Sen in 2024

30ste Eerste minister van Kambodja
Ampstermyn
30 November 1998 – 22 Augustus 2023
Monarg Norodom Sihanouk
Norodom Sihamoni
Voorafgegaan deur Ung Huot
Opgevolg deur Hun Manet
Ampstermyn
14 Januarie 1985 – 2 Julie 1993
President Heng Samrin
Chea Sim
Norodom Sihanouk
Voorafgegaan deur Chan Sy
Opgevolg deur Norodom Ranariddh

Tweede Eerste Minister van Kambodja
Vise Sar Kheng
Monarg Norodom Sihanouk
Eerste minister Norodom Ranariddh
Ung Huot
Voorafgegaan deur Norodom Ranariddh as enigste Eerste Minister
Opgevolg deur Homself as enigste Eerste Minister

5de President van die Kambodjaanse Volksparty
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Junie 2015
Vise Sar Kheng
Say Chhum
Tea Banh
Men Sam An
Hun Manet
Voorafgegaan deur Chea Sim

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
1988 – 1990
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Kong Korm
Opgevolg deur Hor Namhong
Ampstermyn
8 Januarie 1979 – Desember 1986
Eerste minister Pen Sovan
Chan Sy
Homself
Voorafgegaan deur Ieng Sary
Opgevolg deur Kong Korm

Persoonlike besonderhede
Gebore Hun Bunal
5 Augustus 1952 (1952-08-05)
Peam Kaoh Sna, Stung Trang, Kampong Cham, Kambodja, Franse Indochina
Politieke party Kambodjaanse Volksparty
Ouers Hun Neang
Dee Yon
Eggenoot/-note Bun Rany
Kind(ers) 5 insluitend Manet
Handtekening

Militêre Diens
Jare in diens 1970–1999
Rang Five-Star General
Eenheid Demokratiese Kampuchea - Oostelike-streek
Oorloë/Veldslae Kambodjaanse Burgeroorlog
Cambodian-Vietnamese War

Hun Sen (Khmer: ហ៊ុន សែន; gebore op 5 Augustus 1952) is 'n Kambodjaanse politikus en voormalige militêre bevelvoerder wat tussen 1985 en 2023 die premier van Kambodja was. Hy is die langsdienende regeringshoof in Kambodja se geskiedenis. Hy is ook die president van die Kambodjaanse Volksparty (CPP), wat Kambodja sedert 1979 regeer, en 'n lid van die Nasionale Vergadering vir Kandal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search