IUBN-rooilys

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Die IUBN-rooilys van bedreigde spesies wat in 1963 geskep is, is die wêreld se mees omvattende inligtingsbron van die wêreldwye bewaringstatus van plant- en dierspesies. Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) is die wêreldgesag aangaande bewaringstatus.[1]

Die lys is opgestel met presiese kriteria om die uitsterwingsrisiko van duisende spesies en subspesies te evalueer. Hierdie kriteria is relevant tot alle spesies en alle gebiede van die wêreld. Die mikpunt is om die dringendheid van bewaring oor te dra aan die publiek en beleidskeppers, so wel as die internasionale gemeenskap, om die uitwissing van spesies te probeer verhoed.

  1. Nature 389, 436 (2 Oktober 1997) [1]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search