Ian Fleming

Brons borsbeeld van die skrywer Ian Fleming deur die Britse beeldhouer Anthony Smith. Opdrag van die Fleming-familie om die eeufees van Ian Fleming se geboorte in 2008 te herdenk.

Ian Lancaster Fleming (Mayfair, Londen, 28 Mei 1908Canterbury, 12 Augustus 1964) was 'n Britse skrywer, bekend vir die reeks boeke met die fiktiewe spioen James Bond as hoofkarakter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search