Ibiza-stad

Ibiza
Eivissa

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Gebied Baleariese Eilande
 Koördinate 38°55′N 1°26′O / 38.917°N 1.433°O / 38.917; 1.433
 Stigting 654 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11,14 vk km
 Hoogte bo seevlak 99 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 49 768
 - Bevolkingsdigtheid 4 500 vk/km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Virginia Marí Rennesson
 Amptelike webwerf eivissa.es

Ibiza (Katalaans: Eivissa [əjˈvisə]; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See. Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search